Property Description
What more do you want from this property in Kleinfontein, Pretoria East? Kom kyk vandag nog na hierdie eiendom in Kleinfontein, Pretoria! Hierdie huis in Kleinfontein is die ideale eiendom vir 'n klein familie. Die huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 gekoppel aan die hoofslaapkamer) 'n sentrale leefarea, 1 motorhuis en motorafdak. Die tuin is klein en hanteerbaar. Die eiendom is gelee in 'n Afrikaanse gemeenskap. Hierdie privaat eiendom moet gesien word! Skakel vandag nog vir hierdie juweel in Kleinfontein, Pretoria. Why look any further for a property in Kleinfontein, Pretoria East, phone me today!
Property Images
Contact Person
"No estate agents, please!"